h.1. Anna Sophia NEL, geb. 24/07/1877

h.1.  Anna Sophia, geb. 24/07/1877, oorl. 15/06/1901, Burgerkamp, Pietersburg x Johannes Albertus OPPERMAN.

Anna Sophia was die dogter van Gerhardus Stephanus Nel en Petronella Sophia van der Linde.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1894:
(https://www.wikitree.com/photo.php/5/55/Van_der_Linde-123.jpg)

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1904 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/89/Nel-427-2.jpg)

eGGSA