h.4. Pieter Thomas NEL, geb. 28/05/1883

h.4.  Pieter Thomas, geb. 28/05/1883, Pretoria,  oorl. c. 06/06/1968, Gatooma, Rhodesië x Martha Petronella KORSTEN, geb. c. 1885.

Pieter Thomas was die seun van Gerhardus Stephanus Nel en Petronella Sophia van der Linde.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1894:

(https://www.wikitree.com/photo.php/5/55/Van_der_Linde-123.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1904:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/89/Nel-427-2.jpg)


(https://www.wikitree.com/photo.php/f/fe/Nel-1062-1.jpg)