h.1. Gert Cornelis NEL, geb. 07/08/1859, ged. 25/09/1859

h.1.  Gert Cornelis, geb. 07/08/1859, ged. 25/09/1859, Greytown, oorl. 30/01/1882.

Gert Cornelis was die seun van Louis Jacobus Nel en Susara Johanna Adriana Mare.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Cornelis Ignatius se sterfkennis van 1903 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1917 nie.