f.3. Frederik Hendrik NEL geb. 21/01/1818, ged. 22/03/1818

f.3.  Frederik Hendrik, geb. 21/01/1818, ged. 22/03/1818, George x 03/09/1837, George met Geertruyda Anna Magdalena PRETORIUS, geb. 22/01/1822, ged. 03/03/1822, dist. George, oorl. 1898, d.v. Frederik Johannes Pretorius en Gesina Christina Calitz.  Boer, Kraaldorings, George.  Hy staan ook bekend as Frederik Johannes Hendrik Nel.

Frederik Hendrik was die seun van Daniël Jacobus Nel en Judith Susanna Geyser.

FAMILYSEARCH
George baptisms 1813-1825

Uit hulle pa se sterfkennis van 1857:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1854:
FAMILYSEARCH