f.2. Louis NEL, geb. 16/01/1816, ged. 09/03/1816

f.2.  Louis, geb. 16/01/1816, Rietfontein, Agterbruintjieshoogte, Uitenhage, ged. 09/03/1816, George, oorl. c. 1901 x 03/10/1836, George met Aletta Susanna Magdalena LATEGAN, geb. 19/09/1819, George, oorl. 30/03/1857, Cango, George, d.v. Jan Jacobus Lategan en Catharina Elizabeth Fourie xx 07/02/1858, Oudtshoorn met Martha Christoffelina EHLERS, geb. 1832, d.v. Johannes Gerhardus Ehlers.

Louis was die seun van Daniël Jacobus Nel en Judith Susanna Geyser.

FAMILYSEARCH
George baptisms 1813-1825

Uit hulle pa se sterfkennis van 1857:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1854:
FAMILYSEARCH


FAMILYSEARCH