f.1. Jacobus Johannes Gideon NEL, geb. 1836

f.1.  Jacobus Johannes Gideon, geb. 1836, oorl. 15/05/1916, Loeriesfontein, dist. Calvinia x 11/01/1858, Calvinia met Anna Jacoba VAN WYK, geb. 12/09/1842, Calvinia, oorl. 14/10/1925, Loeriesfontein, d.v. Gerrit Jacobus van Wyk en Anna Jacoba Louisa van der Merwe

Jacobus Johannes Gideon was die seun van Jacobus Gideon Nel en Susanna Francina Louw.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1902:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

FAMILYSEARCH


NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA


(Linda Koekemoer)