h.4. Johannes Petrus, geb. 20/11/1876, ged.
04/03/1877, Utrecht. Waarskynlik jonk dood.
Johannes Petrus was die seun van Johannes Petrus Nel en Johanna Petronella Lotter.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1910 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1924 nie.