Martha Johanna was die dogter van Jan Nel en Susanna Magdalena Havenga.
Net die kinders gebore uit die huwelik met Susanna Magdalena Havenge word in hulle pa se sterfkennis van 1894 gelys:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Johannes
Jacobus HATTINGH, geb. 1908
h.2. Susanna
Magdalena HATTINGH, geb. 1915
h.3. Rachel
Jacoba HATTINGH, geb. 1916
h.4. Hertzog Samuel HATTINGH, geb. 1921