g.11. Jacobus Jan Daniël NEL, geb. 14/02/1881, ged. 16/04/1882

g.11.  Jacobus Jan Daniël,  geb. 14/02/1881, Barkly-Pas, ged. 16/04/1882, Burgersdorp, oorl. 17/11/1918, Indwe x 27/05/1902 met Ida Susanna Margaretha DU PLESSIS, geb. 29/03/1884, ged. 20/07/1884, Barkly-Oos, oorl. 16/08/1969, Elliot, d.v. Gysbert Jacobus du Plessis en Jane Sophia Symms.

Jacobus Jan Daniël  was die seun van Jan Nel en Susanna Magdalena Havenga.

Net die kinders gebore uit die huwelik met Susanna Magdalena Havenge word in hulle pa se sterfkennis van 1894 gelys:
FAMILYSEARCH