f.8. Stephanus Jacobus Daniël, geb. 09/04/1847, ged. 04/07/1847, Albanie x 17/05/1869 Maclean, dist. Oos London met Hester Elizabeth ELS, geb. 1853, oorl. 09/07/1899, d.v. Christiaan Arnoldus Els en Johanna Elizabeth Botha.
Stephanus Jacobus Daniël was die seun van Andries Francois NEL en Isabella Elizabeth van Staden.
Jacobus Daniël volgens hulle pa se sterfkennis van 1867.
Stephanus Daniël volgens hulle ma se sterfkennis van 1868.