f.7. Petrus Jacobus NEL, geb. 11/09/1844, ged. 05/01/1845

f.7.  Petrus Jacobus, geb. 11/09/1844, ged. 05/01/1845, Albanie x Catharina Maria NEL, geb. 19/07/1844, ged. 05/01/1845, Albanie, d.v. Hans Jurie Nel en Johanna Catharina Els.

Petrus Jacobus was die seun van Andries Francois Nel en Isabella Elizabeth van Staden.


Sy naam is weggelaat in hulle pa se sterfkennis van 1867, maar kom wel voor in hulle ma se sterfkennis van 1868.