e.2. Johannes Petrus NEL, ged. 12/09/1773

e.2.  Johannes Petrus, ged. 12/09/1773, burger te Swellendam, x 07/05/1797, Kaapstad met Maria DU PREEZ, ged.  21/05/1775, d.v. Phillippus Jacobus du Preez and Susanna Breitenbach.

Johannes Petrus was die seun van Johannes Petrus Nel en Cecilia Johanna du Preez.


Name Johannes Petrus Nel
Father's Name Johannes Petrus Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Secilia Johanna De Preez
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 12 Sep 1773
Event Place Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
Event Place (Original) Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
Source Details 162
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:VRL3-PMH?lang=en

Name Johannes Petrus Nel
Sex Male
Spouse's Name Maria Du Prez
Spouse's Sex Female
Event Type Marriage
Event Date 7 May 1797
Event Place Cape Town, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6KBH-8C2V

Die Nel gesin het op die plaas Rhenosterfontein geboer. In dieselfde wyk en so goed as seker ook op Rhenosterfontein, het Louis Jacobus se oudste broer, Johannes Petrus Nel en sy gesin gewoon. Ook naby hulle het sy suster Cecilia Johanna, getroud met Theunis Jacobus Botha, gewoon. Rhenosterfontein was 'n leningsplaas aan die boloop van die Boesmansrivier geleë. Driekwart van die plaas was vir weiveld geskik. Soos gebruiklik het die Regering 24 riksdaalders jaarliks aan rekognisiegeld op die plaas gehef. Louis Jacobus is op 6 April 1809 as veldkornet vir die wyk Boesmansrivier aangestel. Nel se ouer broer, Johannes Petrus, is terselfdertyd as provisionele veldkornet aangewys. (http://reference.sabinet.co.za/webx/access/journal_archive/02590190/484.pdf)