George Jacobus was die seun van Andries Gerhardus van der Westhuizen en Susanna Elizabeth Oosthuizen.
Met hulle huwelik in 1890 word hy beskryf as 23
jarige jonkman, geb. Doornlaagte, dist. Rustenburg, wat met sy huwelik van Magatoshoek
dist. Rustenburg was en sy die 19 jarige jonge dogter geb. Doornlaagde, dist.
Rustenburg en met hulle huwelik ook van Doornlaagte, dist. Rustenburg was.
Met sy stefkennis word sy ouers se adres as
Rietfontein 720, dist. Rustenburg aangegee.
In sy sterfkennis word sy adres as Vierdestraat 14, Melville, Johannesburg aangee.
Hy is in die Princess Verpleeg-inrigting in Johannesburg oorlede.
League of Veterans
Surname
|
van der Westhuizen
|
Name
|
George Jacobus
|
Date Birth
|
15.8.1866
|
Residence
|
Rustenburg
|
Name Last Officer
|
Johannes Eloff
|
Weapon
|
1902
|
When Killed
|
|
Widow Veteran
|
|
Branch
|
Johannesburg
|
Notes
|
|
Ref ID
|
3586
|