Andries Gerhardus was die seun van Andries Gerhardus van der Westhuizen en Susanna Elizabeth Oosthuizen.
Met
hulle huwelik word hy beskryf as 25 jaar oud, gebore op die plaas Magutahoek,
dist. Rustenburg, woon ten tye van huwelik te Rietfontein, dist. Rustenburg en
sy as 15 jarige dogter, gebore op die dorp Rustenburg wat ten tye van hulle
huwelik vanaf Cyferfontein, dist. Rustenburg was.
Volgens haar sterfkennis woon hulle te
Rietfontein, No. 720, Rustenburg.
(https://www.wikitree.com/photo.php/e/ed/Van_Der_Westhuizen-528.jpg)