f.2. Jacobus (Jacob jr.) VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/12/1810, ged. 19/08/1811

f.2.  Jacobus (Jacob jr.), geb. 18/12/1810, ged. 19/08/1811, Tulbagh, oorl. 25/07/1892, Welgevonde, dist. Pretoria x 06/12/1848, Potchefstroom, met Johanna Margaretha Sophia SNYDERS, geb. 05/11/1828, d.v. Phillipus Snyders en Margaretha Sophia Johanna Bronkhorst xx Cradock met Heila Magdalena DE BEER, geb. 13/05/1834, d.v. Adriaan Carel de Beer en Susarah Aletta Dorothea Wagenaar.

Jacobus (Jacob jr.) was die seun van Jacob van der Westhuizen en Sara Magdalena Kock.


Woonplek Nuweveld, Beaufort-Wes.  

Groot trek trekgeselskap PD Jacobs vertrek April/Mei 1838.

The PD Jacobs party ('trekgeselskap') that departed in April or May 1838 from the Beaufort (West) district. The Jacobs party originally trekked to Natal, but did not stay for long. PD Jacobs owned a farm at Potchefstroom by June 1839, but settled near Heidelberg (Tvl) in 1840. (https://www.geni.com/projects/The-Welgevonden-Venters-of-Groot-Spelonken-1880-1980/17259)

Van die stigting van die gemeente Pietersburg (1852) af, is die bediening afwisselend deur manne van die inlywers en die anti-inlywers in die Ned. Herv. Kerk waargeneem: Van der Hoff, D.P.M. Huet, Begeman, Van Heyningen en Smits. Kostelike werk is ook onder die Voortrekkers gedoen deur die onvergeetlike eerw. Stephanus Hofmeyr, wat 40 jaar lank in die gemeente Zoutpansberg sendingwerk gedoen het. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-pietersburg/)

Jacob, geb. 18/12/1810 en Johanna Margaretha Sophia Snyders, geb. 05/11/1828 raak lede van die Pietersburg gemeente in 1854.