Willem was die seun van Louis Nel en Maria Rossouw.
Willem
Baptised: 14 Jul 1763
Father: Louis NEL
Mother: Maria ROSSOUW
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK),
Drakenstein, Baptism register, 1746-1775, page 100, entry number 8. Repository:
NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G3 3/2. Image 566 on FamilySearch
film no. 008120997. Note: Witness names not transcribed 1756-1775.. Transcribed
by Corney Keller, from photocopies of Cape Archives VC 645 and Cornel Viljoen
from LDS film no. 008120997.
29 Jun 1783
1783, den 29 Junij
Willem Nel Louisz:
van Cabo de Goede hoop, jongman
Burger aan Swellendam
Met
Anna Maria Coen
van Cabo voornoemd, jonge Dogter
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK),
Tulbagh, Western Cape. marriage register, 1744-1839, page 38, entry no 14.
Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 9/1. Transcribed by
Trysie Joubert, Marelize Keyter, Marie Greyvenstein and Annatje Erasmus as part
of the eGGSA Project, from VC 664, Cape Archives Repository
Testator(s):
Anna Maria Conradie
21 February 1786
Anna Maria Conradie
21 February 1786
Hacker
Inventaris mitsgaders
taxatie van alle zodanige goederen als ab intestato met ’er dood zyn ontruymt
ende nagelaten door Anna Maria Conradie ten voordeele van haren overgebl: man
den land bouwer Willem Nel ter
eenree, en hunne by den anderen in huwelyk verwekte eenig minderjarig dogter,
in name
Anna Maria Elizabeth Nel
oud 1 jaar
|
ter andere zyde
|
zodanig ende indiervoegen
als deselve door den meede land bouwer Johannes Steynberg is geinventariseerd
en door d’ ondergetekende gecommitteerde Weesmeesteren getaxeerd in maniere als
volgt, namentlyk
Rd:s
|
|
1 wagen
|
150
|
1 ploeg
|
5
|
1 tentzyl
|
15
|
14 zakken
|
|
2 graven en 1 pik
|
1
|
2 beddens
|
20
|
Beestiaal
|
|
Rd:s
|
|
66 beesten
|
330:--
|
100 schapen
|
62:24
|
10 paarden
|
100:--
|
Zulx den boedel te vooren
staat
|
Rd:s683:24
|
Aldus geinventariseerd en
getaxeerd ter Weescamer aan Cabo de Goede Hoop den 21:e Febr: 1786
Als gecomm: Weesm: J:
Horak, J:G: Brink
Willem Nel
Mij present: J:s G:s
Blanckenberg, gesw: Clercq
(http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F50%2E3a&freesearchkey=willem%20nel)
Testator(s):
Anna Maria Conradie
MOOC8/50.3b
2 Jannuarij 1786
ses en sestig beesten
|
hondert schaepen
|
tien paerden
|
een wagen
|
een ploeg
|
een tend zijl
|
en veertien sakken
|
twee graeven en een pik
|
twee beddes
|
Als getuijge Johannis Steijnberg den 2 Jannuarij 1786
Willem Nel en overledene vrouw Anna Maria Conradie het
kind Anna Maria Elizabeth
(http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F50%2E3b&freesearchkey=willem%20nel)
14 May 1786
1786, den 14 Maij
Willem Nel
van Cabo de Goede Hoop, weduwenaar
burger aan Swellendam
Met
Maria Johanna Roux
van Cabo voornt:, jonge dogter
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK),
Tulbagh, Western Cape. marriage register, 1744-1839, page 44, entry no 16.
Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 9/1. Transcribed by
Trysie Joubert, Marelize Keyter, Marie Greyvenstein and Annatje Erasmus as part
of the eGGSA Project, from VC 664, Cape Archives Repository
Ons weet almal dat daar in 1816 'n skokkende gebeurtenis naby Slagtersnek in die oostelike deel van die Kaapkolonie plaasgevind het. Dit was die teregstelling van vyf Oosgrensboere. Kommandant Willem Nel het die sleutelrol gespeel onder die burgers aan regeringskant tydens die onderdrukking van die van die Slagtersnek rebellie.
Op die destydse oosgrens van die Kaapkolonie het 'n boer, genaamd Frederik Bezuidenhout, gewoon. 'n Hottentot, Booi, het by hom skape opgepas. Hy was onbetroubaar en het sy werkgewer baie las gegee. Hy het skape laat wegraak en van die boerderygereedskap verniel. Bezuidenhout, wat 'n kwaai humeur gehad het, het blykbaar van sy loon teruggehou, en toe Booi wou trek, wou by hom nie laat gaan nie. Booi het by die landdroskantoor gaan kla. Gevolglik is Bezuidenhout gedagvaar om voor die hof to verskyn. Hy het dit egter nie gedoen nie en aangevoer dat by dan lank van sy huis weg sou wees en dat dit vir sy gesin en eiendom gevaarlik sou wees. Hy het ook gesê dat hy nie so ver kon ry nie omdat hy erg aan jig ly. Hy was van mening dat dit 'n private aangeleentheid tussen hom en Booi was. Die geskil het meer as twee jaar lank geduur. Bezuidenhout is uiteindelik gedagvaar om op Graaff-Reinet voor die Rondgaande Hof to verskyn. Hy het weer laat weet dat by nie kon gaan nie en voorgestel dat die veldkornet van sy wyk na hom toe kom om as bemiddelaar op to tree. Die veldkornet was egter bang vir hom en het dit nie gedoen nie. (http://gelofteland.org/index.php/ons-geskiedenis/92-heldedade-in-ons-geskiedenis/2493-gertjie-bezuidenhout.html)
In Oktober 1815 gaan di Rondgaande
Geregshof weer deur di land By di opening van di Hof in Graaff-Reinet ge di
Landdros van di distrik, A. Stockenstroom (naderhand Sir Andries), di Hof
kennis, dat 'n seker boer, Frederik Bezuidenhout, in di omtrek van
Baviaansriviir, gewei'er het om voor di Hof van Landdros en Heemraden te
verskyn, om te reg te staan we'ens 'n klagte van mishandeling van 'n Hottentot;
en dat hij gedreig het om di konstawel te skiit as hij weer 'n voet op syn
grond sit. Hy was bekend as 'n dapper
man. Daarom vra di Landdros nou mag om
'n "dagvaarding ill persoon "
(personal summons) uit te vaardig, waarin hy gelas word om dadelik in persoon
voor di Commissi te verskyn. (Di Geskidenis van ons land in di taal van ons volk. Twede uitgaaf. Aangevul tot 1895 en vermeerder met Bylage. Paarl. 1895)
Toe Bezuidenhout nie voor die hof verskyn nie, is by op 5 Oktober 1815 tot 'n maand gevangenisstraf in die drostdy op Graaff-Reinet gevonnis. Dieselfde dag het die landdros die onderbalju en 'n polisieruiter gestuur om hom te haal. Hy het aan hulle twee briewe gegee. Die een was gerig aan 'n veldkornet waarin hy beveel is om met 'n paar burgers te help om Bezuidenhout in hegtenis to neem. As hy dit nie doen nie, dan moes kaptein Andrews, die bevelvoerder van 'n afdeling van die Hottentotkorps wat op Van Aardt's Post aan die Visrivier gestasioneer was, die manskappe voorsien. Die veldkornet wou nie hulp verleen nie, en twee wit offisiere en 'n paar Hottentotsoldate is toe aangesê om die onderbalju te vergesel. (http://gelofteland.org/index.php/ons-geskiedenis/92-heldedade-in-ons-geskiedenis/2493-gertjie-bezuidenhout.html)
Toe Bezuidenhout nie voor die hof verskyn nie, is by op 5 Oktober 1815 tot 'n maand gevangenisstraf in die drostdy op Graaff-Reinet gevonnis. Dieselfde dag het die landdros die onderbalju en 'n polisieruiter gestuur om hom te haal. Hy het aan hulle twee briewe gegee. Die een was gerig aan 'n veldkornet waarin hy beveel is om met 'n paar burgers te help om Bezuidenhout in hegtenis to neem. As hy dit nie doen nie, dan moes kaptein Andrews, die bevelvoerder van 'n afdeling van die Hottentotkorps wat op Van Aardt's Post aan die Visrivier gestasioneer was, die manskappe voorsien. Die veldkornet wou nie hulp verleen nie, en twee wit offisiere en 'n paar Hottentotsoldate is toe aangesê om die onderbalju te vergesel. (http://gelofteland.org/index.php/ons-geskiedenis/92-heldedade-in-ons-geskiedenis/2493-gertjie-bezuidenhout.html)
Di Hof staan
dit toe en ge nog bowediin an di konstawel reg om, as hy dit nodig vind, of
gevaar siin, di hulp van di naaste militere pos in te roep. Toen hy naby kom
kry di konstawel di tyding, dat daar by di Baviaansriviir 'n party Kaffers gesiin is. Hy gaan toen na di luitenant van di
Boschbergpos om hulp, en di gaan met twintig van di Kaap-corps same, en neem
besit van di poort by Baviaansriviir, naby di buis van Bezuidenhout. Mar hy was klaar om hulle te ontvang; hy en syn jong het ver hulle verskans agter
di kraalmure. Di soldate wou hom toen omsingel om hom te vang. (Di Geskidenis van ons land in di taal van ons volk. Twede uitgaaf. Aangevul tot 1895 en vermeerder met Bylage. Paarl. 1895)
Bezuidenhout het van hul koms gehoor en besluit om hom nie te laat vang nie.
Mar toen hy dit
merk, vuur hy in di haastigheid 'n skoot af, wat gelukkig nimand geraak het ni, en vlug toen in syn huis. Meer as ‘n uur lank soek di soldate, sonder om hom te kry. Hulle het di spore van di twe gebou tot by 'n
steile krans van rotse. Naderhand siin
hulle di trompe van di twe syn geweers op 'n ho-e bergkrans blink.
Di luitenant klim toen op en siin dat di twe in die spelunk ver hulle
weggesteek het. (Di Geskidenis van ons land in di taal van ons volk. Twede uitgaaf. Aangevul tot 1895 en vermeerder met Bylage. Paarl. 1895)
Met behulp van 'n ander wit man en 'n
baster-Hottentot het hy hom in 'n grot verdedig. Hy is herhaaldelik versoek om
hom oor te gee, maar by wou dit nie doen nie. Hy is toe deur 'n Hottentotsoldaat doodgeskiet.
Dit het op 10 Oktober plaasgevind. (http://gelofteland.org/index.php/ons-geskiedenis/92-heldedade-in-ons-geskiedenis/2493-gertjie-bezuidenhout.html)
Hy kommandeer
Bezuidenhout toen om uit te kom en hom o’er te ge. Mar Bezuidenhout antwoord da thy hom ni lewendig
sal o’erge nie. Die luitenant gebiid
toen syn manskappe om stil-stil op te klim en in twe klompe di spelunk an te
val. Dit gebeur. En toen hulle die eerste slag, algar hulle
skote afgeskiit het in die spelunk , kom daar ‘n geroep uit om genade en o’ergaaf. Hulle hou toen op met skit, en di bediinde
kom uit en sê da thy hom o’erge end at syn baas dodelik gewond in di hol
lê. Toen di manskakppe in di spelunk
kom, dry hulle daar ‘n menigte gewere en kruid en lood, en vooran lê
Bezuidenhout, hy het die ko’els deur syn hoof en syn borg gekry. Di gebeurenis het natuurlik ‘n grote
ontroering veroorsaak onder die family en vrinde van Bezuidenhout. Daar word toe besluit om di onreg en smaad te
wreek deur di naaste militaire pos an te vale n di Engelse mag van di grense te
verdrywe. (Di Geskidenis van ons land in di taal van ons volk. Twede uitgaaf. Aangevul tot 1895 en vermeerder met Bylage. Paarl. 1895)
Frederik Bezuidenhout is naby die sterfplek
begrawe. Twee van sy broers, Gerrit en Johannes, was by die begrafnis.
Johannes, wat sommer kortweg Hans genoem is, was so aangedaan dat hy daar 'n
eed geneem het dat hy sy broer se dood sou wreek, al moes hy tien jaar wag om
dit te doen. Hendrik Prinsloo en Hans Bezuidenhout het 'n opstand
teen die Britse gesag begin organiseer. Toe die owerhede van die beoogde rebellie
verneem, is soldate gestuur om Hendrik Prinsloo in hegtenis te neem en na Van
Aardt's Post toe te bring. Dit het op 13 November plaasgevind. Die nuus in verband met Prinsloo het vinnig
versprei. Toe die ander leiers dit verneem, het hulle dadelik mense
opgekommandeer. Die 14de November het ongeveer sestig gewapende boere naby Van
Aardt's Post, 'n paar myl suid van Cookhouse, byeengekom en geëis dat Prinsloo
vrygelaat word. Dit is geweier en hulle het toe 'n eed geneem dat hulle aan
mekaar getrou sou bly en die opstand verder sou voer. (http://gelofteland.org/index.php/ons-geskiedenis/92-heldedade-in-ons-geskiedenis/2493-gertjie-bezuidenhout.html)
Kommandant Willem Nel as die aanvoerder tydens die Slagtersnekopstand het telkens sy lewe gewaag om met die rebelle te onderhandel. Heese wys daarop dat kmdt. Nel in die Slagtersnekgeskiedenis as 'n sondebok en verraaier voorgestel is deur vroeere geskiedskrywers, maar dat hy eintlik 'n handhawer van reg en orde was en 'n 'onverskrokke kalmhoof'" (http://uir.unisa.ac.za/bitstream/handle/10500/16993/thesis_jacobs_am.pdf?sequence=1&isAllowed=y)
Di Boere is
laat weet dat al hulle planne bekend is en dat hulle gedug sal gestraf
worde. Voor hulle egter tot
vyandelikheid o’ergaan, biid di Veldkommandant Willem Nel an om onder di Boere
te gaan en hulle o’er te haal om di wapens neer te lê en terug te keer. Twe da’e lank gaat hy daarme vort; mar toen di aanvoerders siin, da thy party
o’erhaal, roep hulle di hele vergadering op om ‘n plegtige eed af te lê dat
hulle makaar sal getrou bly, totdat hulle di tiranne van di granse verdrywe
het. Dit was op di hoogte van Slagters
Nek. (Di Geskidenis van ons land in di taal van ons volk. Twede uitgaaf. Aangevul tot 1895 en vermeerder met Bylage. Paarl. 1895)
Intussen het die landdros van Uitenhage,
luitenant-kolonel Cuyler, wat ook militêre opperbevelhebber van die grensgebied
was, by Van Aardt's Post opgedaag. Hy het boodskappers na die opstandelinge
gestuur met die versoek dat hulle hulle sou oorgee. Hulle wou dit slegs doen
indien hy beloof dat hulle nie vervolg sou word nie. Cuyler kon of wou nie so
'n belofte maak nie en op 18 November het by met 'n troepemag, wat uit boere en
Engelse soldate bestaan het, noordwaarts getrek om die opstandelinge in hegtenis
te neem. (http://gelofteland.org/index.php/ons-geskiedenis/92-heldedade-in-ons-geskiedenis/2493-gertjie-bezuidenhout.html)
Kolonel Cuyler doet di ander dag
more ‘n uitval met ‘n trop soldate, en Kommadant Nel met ‘n party
Engels-gesinde Boere. Die Engelse oormag
was te groot en hulle was verplig om oor te gee. (Di Geskidenis van ons land in di taal van ons volk. Twede uitgaaf. Aangevul tot 1895 en vermeerder met Bylage. Paarl. 1895)
Die 24ste November het 'n troepemag, bestaande uit
twee-en-dertig gewapende burgers onder kommandant Willem Nel en 'n honderdtal.
Hottentotsoldate onder majoor Fraser, van Van Aardt's Post vertrek om na
diegene wat nog op vrye voet was, te soek. Woensdag 29 November, het hulle vroeg vertrek en met die rivier op
in die rigting van die Winterberg gegaan. Hulle het oor die plaas Rocklyn
gegaan en teen tienuur by 'n kloof uitgekom waar die waens sou moes deurkom. In
die hange van die berge langs die kloof was goeie skuilplek, en die kloof was
taamlik dig begroei met struike en bome. By die ingang van die kloof is beraadslaag. Daar
is besluit dat die burgers en ongeveer twintig Hottentotsoldate, onder
aanvoering van kommandant Nel, hulle hoër op, by die punt van die kloof, sou
versteek, terwyl die grootste gedeelte van die bruin mense onder majoor Fraser
laer af in die kloof sou bly en hulle ook sou versteek orn sodoende 'n
hinderlaag te vorm. Kort daarna het majoor Fraser egter van sy perd afgeval en
'n arm gebreek. Die bevel van sy afdeling is toe deur luitenant Milanees
oorgeneem. (http://gelofteland.org/index.php/ons-geskiedenis/92-heldedade-in-ons-geskiedenis/2493-gertjie-bezuidenhout.html)
Die rebelle is gevang. Na ‘n lang ondersoek word 6 van di vernaamste
aanvoerders di doodstraf opgelê end at di ander eers di doodstraf van hulle
anvoerders moet ansiin, end an, na dat hulle skuldig is an di opstand, moet
gestraf worde, met ballingskap of boete.
Op die 6de Maart, 1816 word dit deurgevoer. Deur di haastige maniir waarop di galg
opgerig is, blyk dit nou dat dit te swak is om di gewig en di doodsworstelinge
van di 5 manne te dra. Daar sak di galg
inmakaar – onwillig om hulle te dra. Die
ongelukkige vyf, bid en smeek om genade.
Maar di wreedaardige colonel Cuyler het geen oor en geen hart daarvoor. (Di Geskidenis van ons land in di taal van
ons volk. Twede uitgaaf. Aangevul tot 1895 en vermeerder met
Bylage. Paarl. 1895)
(Di Geskidenis van ons land in di taal van ons volk. Twede uitgaaf. Aangevul tot 1895 en vermeerder met
Bylage. Paarl. 1895)