g.14. Elias Albertus, geb. 29/05/1912,
ged. 01/09/1912, Kenhardt, oorl. 30/11/1961, Deelfontein, Richmond x 07/04/1947, Keimoes met Philippina Petronella
(Phillipien) VAN DER MERWE, geb. 31/03/1922, oorl.
23/10/1948, begr. Keimoes xx 20/12/1957, Postmasburg met Gerty Petronella
TERBLANCHE, geb. 28/05/1910, Kuruman.
(Geen eie kinders 1 stiefdogter.)
Elias Nel en Phillipien van der Merwe
FAMILYSEARCH
Elias het op ‘n stadium in ‘n slaghuis en ook in ‘n kroeg gewerk. Phillipien is oorlede as gevolg van mangelprobleme. Hulle het geen kinders gehad nie. Na haar dood is Elias met Gerty getroud, wat ‘n dogter uit 'n vorige huwelik gehad het. Dus sy stiefdogter.

eGGSA
library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape,
KEIMOES, Urban area Northern Cape, KEIMOES, Old cemetery N - Surnames starting
with the letter N NEL Philippina P. geb. VAN DER MERWE 1923-1948