Burgert Christiaan Daniël was die seun van Burgert Daniël van der Westhuizen en Anna Catharina Bodenstein.
DG: Christiaan Jacobus Behr; Anna Christina van der Westhuizen; Helena Petronella Bodenstein.
De Cango (die naam Cango kom heelwaarskynlik van die Khoi-woord wat vallei tussen die berge beteken), langs Rust- en –Vrede. (’n Historiese ondersoek na die ontwikkeling van landbou in Oudtshoorn en sy distrik, 1914 - 1980. Antoinette le Roux)
(https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/western-cape/item/126-swartberg-pass-part-1.html)
(https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/western-cape/item/126-swartberg-pass-part-1.html)
Volgens Burgert se sterfkennis het hulle by Rooi Rivier, Buffelsklip gewoon.