Christina Johanna was die dogter van Burgert Daniël van der Westhuizen en Anna Catharina Bodenstein.
De Cango (die naam Cango kom heelwaarskynlik van die Khoi-woord wat vallei tussen die berge beteken), langs Rust- en –Vrede. (’n Historiese ondersoek na die ontwikkeling van landbou in Oudtshoorn en sy distrik, 1914 - 1980. Antoinette le Roux)
(https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/western-cape/item/126-swartberg-pass-part-1.html)
Kinders:
g.1. Burgert Daniel TERBLANCHE, geb. 1838, oorl.1917
g.2. Petrus Jacobus Stephanus TERBLANCHE, geb. 1842
g.3. Anna Catharina TERBLANCHE, geb. 1842, oorl.1916
g.4. Johannes Gerhardus
TERBLANCHE, geb. 1845, oorl. 1873
g.5. Emmerentia Frederika TERBLANCHE, geb. 1846, oorl.1925
g.6. Christina Johanna TERBLANCHE, geb. 1849,
oorl.1930
g.7. Helena Petronella TERBLANCHE, geb. 1850,
oorl.1928