f.2. Jacobus,
geb. 01/12/1843, ged. 24/08/1844, Papkuilsfontein, oorl. 10/04/1896, begr.
Brakerivier x 27/11/1871, Calvinia met Elizabeth Helena Catharina LOUW, geb.
19/09/1856, Calvinia, ged. 25/01/1857, Vanrhynsdorp, oorl. 02/03/1918, W
Brakrivier, herbegr. Brakrivier, d.v.
Nicolaas Everhardus Louw en Maria Magrita Clasina Strauss van Matjesfontein,
Nieuwoudtville.
Jacobus was die seun van Jacob Willem Stephanus Nel en sy derde vrou Martha Margaretha Elizabeth van Taak.
Name Jacobus Nel
Birth Date 1 Dec 1843
Parent Name Martha Margaretha Elisabeth Van Taak
Second Parent's Name Jacob Willem Stephanus Nel
Event Type Baptism
Event Date 24 Aug 1844
Event Place Papekuilsfontein, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6N1B-FGDB
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6NBN-NXT9
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6K3W-TNHZ
Jacobus Nel en Elizabeth Helena Catharina Louw. Calvinia Museum
Jacob Willem Stephanus Nel se twee seuns, Jacobus en Jan Harmse het die plase Brakkefontein en Brakrivier geërf. Jacobus het hom op Brakrivier gevestig. Jan Harmse moes saam met sy broer in die enigste woonhuis op Brakrivier gaan woon, maar sy vader se testament het bepaal dat indien hulle nie saam wou woon nie, die ander broer (Jan Harmse) 2000 riksdaalers sou kry om vir hom 'n woonhuis te bou. Albei koop later dele van die plaas De Quispberg (Sewefontein) aan. ('n Kultuurhistoriese perspektief op plaastoerisme - gevallestudie van die plase Soutpan en Sewefontein in die groter Calvinia en Nieuwoudtville-disrik deur Mara Visser (nee Theron) - tesis- Maart 2010)
Die eerste akte inskrywing vir die plaas was in 1832 toe dit as 'n erfpagplaas van 9576 morge aan Thomas Arnoldus Theron uitgegee is. Dit was vir amper twee jaar in sy besit tot Floris Kotze dit in 1834 gekoop het. Na die afsterwe van Floris het die plaas in 1860 oorgegaan in die hande van sy broer Theunis Johannes Kotze. Uit die boedel van Theunis Johannes Kotze blyk dit dat in 1869 ses Kotze's elk 'n sesde van die grond gekry het en dat daar ook van die grond oorgegaan het in die hande van Jan Harmse Steenkamp en Theunis Johannes van der Westhuizen. In 1871 gaan van die Kotze's se grond oor in die hande van die Nels as Jan Harmse Nel, F.J. Kotze se sesde koop en Jacobus Nel, in 1873 twee gedeeltes koop, die van T.J. van der Westhuizen en 'n twaalfde van J.P. Kotze. Vanaf 1874-1878 koop die twee Nel-broers nog grond van die Kotze's asook die grond wat aan J.H. Steenkamp behoort het. (‘n Kultuurhistoriese perspektief op plaastoerisme - gevallestudie van die plase Soutpan en Sewefontein in die groter Calvinia en Nieuwoudtville-distrik deur Mara Visser (nee Theron) – tesis- Maart 2010)
Name Jacobus Nel
Sex Male
Age 27
Birth Year (Estimated) 1844
Spouse's Name Elizabeth Helena Caterina Louw
Spouse's Sex Female
Spouse's Age 15
Spouse's Birth Year (Estimated) 1856
Event Type Marriage
Event Date 27 Nov 1871
Event Place Calvinia, Cape Colony, South Africa
Event Place (Original) Calvinia, Calvinia
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62JC-W78B
Sex Female
Age 61 years
Birth Year (Estimated) 1857
Relationship to Head of Household Deceased
Event Type Death
Event Date
2 March 1918
Event PlaceVanrhynsdorp, Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Brakrivier Calvinia District
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:73XS-Q92M?lang=en


