Johannes Hendrik was die seun van Jacobus Hendrik van der Westhuizen en Christina Wilhelmina Loots.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1911.
Sy naam word as Jacobus Hendrik aangegee met sy doop
Johannes Hendrik het in 1914 gesterf. Hy was ongetroud
en 21 jaar oud toe hy dood is. Hy lê
begrawe in die begraafplaas op Schroder en sy grafskrif lui soos volg: "Ter gedachtenis aan Burger no.172 -
Johannes H. v.d. Westhuizen - Overleden op 26 Maart