j.3 Joseph WORTLEY, geb. 07/09/1783, ged. 05/10/1783

j. 3.  Joseph, geb. 07/09/1783, ged. 05/10/1783, Masboro,  Rotherham, Yorkshire,  Engeland, oorl. 30/08/1864, Rotterham, Yorkshire, Engeland x 05/08/1804, St Nicholas,Bradfield, Yorkshire Engeland met Mary NIGHTINGALE,  ged. 09/04/1786, Wadsley, begr. 14/09/1857, Swinton, d.v. Thomas Nightingale en Martha Barker.

Joseph was die seun van Paul Wortley en Sarah Hobson.

Koning George III (r.1760-1820) was geestelik ongeskik om in die laaste dekade van sy regeringstyd te heers en sy oudste seun - die later George IV het as Prince Regent vanaf 1811 opgetree.  George IV regeer vanaf 1820-1830 In 1829, George IV was forced by his ministers, much against his will and his interpretation of his coronation oath, to agree to Catholic Emancipation. By reducing religious discrimination, this emancipation enabled the monarchy to play a more national role
George IV het nooit sy gewildheid teruggekry nie en het sy laaste jare in afsondering by Windsor deurgebring, waar hy op die ouderdom van 67 dood is.  William IV (r.1830-1837) was die derde seun van George III en George IV se broer.  William IV het kroonprins op die ouderdom van 62 geraak, nadat sy broer dood is.  Hy het ‘n maand nadat sy niggie, Victoria, mondig geraak het, gesterf.  In Victorian Britain at least 80% of the population was working class.  (http://www.localhistories.org/19thcent.html)





Arms-Per pale ermine and gules, a rose counterchanged, and other quarterings, as in the plate..  Crest-An ibex acjant argent, tufted, armed and maned, or.  Seat-kneesworth Cambridgeshire. (Betham, William:  The Baronetage of England: Or The History of the English Baronets ..., Volume 2)





Joseph Wortley is op 7 September 1783 gebore en op 05/10/1783, Masboro,  Rotherham, Yorkshire gedoop.

Masboro dope vir Oktober 1783.

Mary Nightingale, is in Wadsley gebore.

Mary, ged. 09/04/1786, Wadsley, d.v. Thomas Nightingale

Wadsley lê hoofsaaklik tussen die Loxley en Don riviere.  Dit is moeilik om sekere persone aan sekere areas te koppel, want hulle het slegs genoem dat hulle van Wadsley af was. Uit die Hearth Tax (1672) opbrengste en die vakleerlingskap rekords blyk dit dat Wadsley armer as ander dele van die gemeente was en dat dit 'n relatief hoë getal vroue as hoofde van huishoudings gehad het.  Daar was geen gentlemen of groot huise nie.  Gedurende die 19de en 20ste eeue het Wadsley sinoniem geraak het met goedkoop en swak vervaardigde messe (veral sakmesse), wat bekend was as Wadsley flatbacks.  Hierdie term verwys na die rugkant van die sakmesse wat plat gemaak is, om swak vakmanskap te verdoesel. In 1672 was Wadsley 'n klein, arm area met min cutlers en nog minder smithy hearths, maar wat aan die einde van die 18de eeu vinnig uitgebrei het, possibly influenced by the increased availability of water-powered grinding specialising in cheaper cutlery, especially pocket knives. Verskeie mans wat in Wadsley opgelei was, het na Stannington migreer. Die Stannington area van plase en klein dorpies lê tussen die Loxley en Rivelin riviere, in die suid-oostelike deel van die Bradfield chapelry. (etheses.whiterose.ac.uk/3426/1/251201.pdf)

The area of Hallamshire and six miles round. (http://etheses.whiterose.ac.uk/3426/1/251201.pdf  P. 30)

Joseph en Mary trou op 5 Augustus 1804, Bradfield.  Bradfield is 'n omvangryke civil parishA bleak high and mountainous track of country lying between the Riveling and the Don extending north-westward to the point where meet the three counties of Chester Derby and York, forms the chapelry of Bradfield.  Its area can scarce be less than fifty thousand acres.  On the west it had the parishes of Hathersage, Hope and Glossop in the county of Derby on the north Peniston on the east Tankersley and Ecclesfield and on the south Sheffield.  In 1801 it contained 763 houses and 4102 onhabitants.  In 1811 the inhabitants were 4354.  Some protions of this district are among the highest grounds of the English Apennines.  The waters of the Ewden and the Loxley, its two principal streams are carried eastward by the Don to the German ocean but some of its lesser streams are poured by the Mersey into the Irish channel.  In many parts the surface of the ground is covered with huge stones which bid defiance to all the efforts of cultivation.  The soil in general is thin and poor.  There were few small hamlets with a scanty portion of cultivated ground about them and a few insular spots on which individuals had settled themselves and brought to submit to the plough.  (Hunter, Joseph:  Hallamshire: The History and Topography of the Parish of Sheffield : with Historical and Descriptive Notices of the Parishes of Ecclesfield, Hansworth, Treeton and Whiston, and of the Chapelry of Bradfield.  London.  1819.  P 268)

Oldbury is 'n 110 myl vanaf Bradfield.

Oldbury, a town, a township, and an ecclesiastical parish in Halesowen parish, Worcestershire.  Die dorp lê op die Birmingham-kanaal, teen die Staffordshire grens, 3 myl suidoos van Dudley, 5 myl WNW van Birmingham.  Dit is omring deur 'n area ryk aan kalksteen, steenkool, en ystererts, en is beinvloed deur die verwerking van hierdie minerale.  Industriële uitbreiding was vinnige  en vooruitgang in tegnologie het dit moontlik gemaak om die dertig voet naat onder die gebied te myn. Steenkool myne en ysterwerke was die belangrikste nywerhede in die eerste helfte van die negentiende eeu.  Steenkoolmyne, forges en smelterye het rondom Oldbury en Langley ontstaan.  Vanaf die 1780's tot die 1860's het die dorp vier hoogoonde gehad.  Die geleenthede vir werk het baie mense na die gebied gelok, en die bevolking het vinnig gestyg.  http://www.historyofoldbury.co.uk/2story.htm

Aangesien Josef en Mary se kinders in Oldbury gedoop is, kan mens aflei dat ook hulle agter werk aan daarheen getrek het.  Oldbury, or Old borough is an ancient town, in the county of Salop, joining the parish of West Bromwich to the west:  It was formerly a great town, that extended from the present town to the castle leasow, lying under the bury hill, and a castle stood at the lower end of the leasow, near the well hill.  (Reeves, Joseph:  The History&Topography of Westbromwich, and Its Vicinity.  London.  P. 94)

'n Belangrike koetsroete vanaf Birmingham na die noorde en weste het deur Oldbury geloop, wat welvaart na die dorp gebring het.  Die 'Oud Talbot Hotel' (gebou in 1759) in die mark was een van die koets herberge.  Oldbury was nog 'n klein dorpie in 'n landelike omgewing tot aan die einde van die agtiende eeu.  Hierna het dit vinnig uitgebrei soos kanale tussen die steenkoolvelde van die Black Country en Birmingham gemaak is.  Soos die vraag na behuising verhoog het, is daar baie minderwaardig huise opgerig, wat kort daarna krotbuurte geword het.  Oldbury was traag om goeie sanitasie en water aan sy inwoners te voorsien.  (http://www.historyofoldbury.co.uk/2story.htm)  Oldbury Chapel was erected in the year 1529, by subscription;  it is dedicated to St. Nicholas.  There are in Oldbury also, one Presbyterian Meeting, two Methodist, one Baptist, and one Primitive Methodist.  Oldbury Court house was erected, A.D. 1816.  (Reeves, Joseph:  The History&Topography of Westbromwich, and Its Vicinity.  London)  Geboortes en huwelike het soms onaangeteken gebly, aangesien 'n groot hoeveelheid van die incomers lede van non-conformist tipes Kerke of Chapels was.  (http://www.blackcountrymuse.com/1831census.htm)  Op 7 Mei 1815 laat doop Joseph en Mary Wortley vier van hulle kinders, Sarah, Elizabeth, Martha en John in Oldbury Parish of Halesowen, Salop, Engeland.  Die Wortley familie moes vir ten minste 15 jaar op Oldbury gewoon het.  Ann is in 1818  gedoop, Rebecca in 1823 en William in Januarie 1825.


The situation of the town (Oldbury), the eastern frontier of the Rowley-hills overlooking the extensive vale in which it stands;  is naturally pleasant.   At the distance of one mile to the west, in the parish of Rowley, is the Brades, celebrated for its iron and steel works.  (Scott, William:  Stourbridge and Its Vicinity: Containing a Topographical Description of the parish of old Swinford including the township of Stourbridge. 1832.) 

Die Brades Works het 'n groot kloktoring gehad, wat deur almal gesien kon word.  Niemand mog laat wees nie.  Daar was 'n ooreenkoms tussen Accles and Pollocks en die Brades dat hul begintyd en uitvaltyd verskillend sou wees. Accles het 7.30 in die oggend begin en die Brades Steel Works het teen 8.00 in die oggend oopgemaak.  At twenty-five past seven the ‘Bull’ would blow and folks would start running down Brades Road  ‘We’re nearly late!’. Then it would blow again at half past. A bit later the Brades would blow their hooter. http://www.historyofoldbury.co.uk/Oldtime%20Oldbury.pdf   Accles was klaar teen 5.00 die namiddag, en Brades was klaar teen 5.30, sodat daar nie groot menigtes op die pad moes wees nie.  Rondom 5000 werkers het uit Accles and Pollocks gekom. Wanneer die hekke by The Paddock oopgemaak was, sou enigiemand wat vanaf Oldbury na Rounds Green oppad was terug na Oldbury terug geneem word deur die skare mense.


A general view of an Ironworks, about 1820.The Blast Furnace is in the rear on the right, the Puddling furnaces on the left, and the rolling mill in the center, which looks to be driven by a water wheel.  (http://www.blackcountrymuse.com/ironworking.htm)


Die press winkels was al langs die Brades Pad tot by die kanaal brug en het groot hamers, vir die druk van staal vir die verskillende soorte gereedskap,  gehuisves.  Aan die oorkant was die Brades krieketveld, sport en sosiale sentrum en 'n paar tuine.  Uit Brades Road was Dock Road met 'n paar huise en die Brades Tavern.    Aan die onderkant van Dingle Street was die Brades motorhuise.  (http://www.historyofoldbury.co.uk/Oldtime%20Oldbury.pdf)  Lewensomstandighede in die vroeë 19de eeuse stede was dikwels verskriklik.  Die stede was vuil, onhigiënies en oorbevolk.  Die strate was meestal ongeplavei en dit is nie skoongemaak nie.  Vuilgoed is nie verwyder nie en is toegelaat om in hope in die strate te lê.  Onder hierdie omstandighede is dit te verstane dat siektes algemeen was.  Die lewensverwagting in die stede was baie laer as op die platteland en kindersterftes was baie hoog.  Martha Wortley word op die ouderdom van 15 jaar op  31/01/1830, uit die Church of England, Rowley Regis Parish, Staffordshire, begrawe en haar suster Mary word kort na geboorte op 19/11/1816, in die Parish Of Rowley Regis, Stafford begrawe.  Die gesin se woonplek is as die Brades aangegee.  As non of the chapels were allowed burial grounds, the recordings of deaths tended to be a bit more accurate.  (http://www.blackcountrymuse.com/1831census.htm)  The parish of Rowley Regis forms part of the great barony of Dudley.

 

Teen 1850 het Oldbury floreerende steenkool, yster en chemiese nywerhede gehad, wat die dorp se voorspoed verseker het.  Daar was egter ernstige sosiale probleme vir die baie werkersklas mense wat die dorp verdring het.  (http://www.historyofoldbury.co.uk/Oldtime%20Oldbury.pdf)  West Bromwich.  The area was well known for the habit's of it's men folk, drink, drink, and even more drink. (http://www.blackcountrymuse.com/1831census.htm)


The Brades Works from their 1930 catalogue.  In front of the works is Brades Road with their sports ground and some of the houses of Rounds Green on the right. Beyond the works is the canal, and on the far side the Oldbury Municipal Gas Works and the boiler works of Edwin Danks.  (http://www.historyofoldbury.co.uk/Oldtime%20Oldbury.pdf)

Verhoogde nywerhede kon nie vergoed vir die ineenstorting van die landbou-ekonomie wat teweeggebring is deur goedkoop invoere nie.  Die Poor Law Amendment Act of 1834  het veroorsaak dat emigrasie deel van die kultuur geword het, soos 'n bestendige stroom van emigrante sonder werk of vooruitsigte uit die tuisland gevlug het.   (http://www.norfolkfhs.org.uk/files/ancestor%20magazine/pdfs/Norfolk%20Ancestor%20Vol%206%20Pt%203%20Sep%202009_no_names.pdf)  Joseph en Mary se dogter, Elizabeth was een van hierdie emmigrante wat na Suid-Afrika verhuis het.

Tydens die Middeleeue was die versorging van die armes 'n saak vir die kerk, maar deur die vroeë 17de eeu, was die armes die verantwoordelikheid van die gemeente waar hulle gewoon het, of van afkomstig was.  Op verskillende tye het die meeste gemeentes 'n workhouse  gehad.  In die 1777 parlementêre verslag was daar gemeente workhouses in werking op Wortley (vir tot 35 inwoners), Bradfield (60) en Ecclesfield (60).  Bradfield's workhouse, dating from about 1760, was in a row of houses on Towngate in Upper (or High) Bradfield (http://www.workhouses.org.uk/Wortley/#Pre-1834)

Wortley Bradfield site, 1855.

Wortley Bradfield workhouse, 2006.  © Peter Higginbotham.
Die werking van workhouses en die lewe en omstandighede in hulle het oor die eeue heen gewissel in die lig van die wetgewing en die ekonomiese en maatskaplike omstandighede van die tyd.   Dit was 'n ontstellende ervaring om ‘n workhouse te betree.  Nuwe inwoners sou ook reeds deur 'n tydperk van ernstige ontbering gewees het.  (http://www.workhouses.org.uk/life/ entry.shtml)   Mense het vir 'n verskeidenheid van redes in die workhouse opgeëindig.  Gewoonlik was dit omdat hulle te arm, oud of siek was om hulself te onderhou.  Dit was dalk as gevolg van 'n gebrek aan werk, gedurende periodes van hoë werkloosheid, of iemand wat geen familie gehad het (of wat bereid of in staat was) om vir hulle te sorg, wanneer hulle bejaard of siek geword het nie.  Ongetroude swanger vroue is dikwels deur hul families verstoot en die workhouse was die enigste plek waar hulle kon gaan, tydens en na die geboorte van hul kind.  Voor die stigting van openbare tehuise vir geestelik versteurdes, was die sielsiekes en verstandelik gestremdes dikwels na die workhouse gestuur.  Workhouses was egter nooit tronke nie, en toegang tot hulle was oor die algemeen 'n vrywillige, hoewel dikwels ‘n pynlike besluit.  Dit is ook gepaardgegaan met  'n verandering in wetlike status - tot 1918 het die ontvangs van poor relief beteken dat so ‘n persoon sy stemreg verloor.  (http://www.workhouses.org.uk/life/entry.shtml)  Prentjie:  (East & West Flegg workhouse, Rollesby, 2000.  © Peter Higginbotham.)

Toelating tot die workhouse het eerstens 'n onderhoud met die aansoeker vereis, om sy omstandighede te ondersoek.  Dit was die meeste van die tyd deur ‘n Relieving Officer uitgevoer wat elke deel van die union op 'n gereelde basis besoek het.  Die workhouse Master kon egter ook ‘n onderhoud voer met persone wat in dringende behoefte tot hulp was.  Formele toelating tot die workhouse proper is deur die Board of Guardians met hul weeklikse vergaderings gedoen, waar 'n aansoeker  ontbied kon word om sy aansoek te regverdig.  Voordat  hulle formele toelating tot die main workhouse kon kry,  was nuwe aankomelinge in 'n receiving or probationary ward  geplaas.  Daar het die mediese beampte van die workhouse hulle ondersoek om na hul gesondheid te kyk.  Diegene wat aan 'n aansteeklike siekte sou ly, in 'n sick ward geplaas.  (http://www.workhouses.org.uk/life/entry.shtml)

Bradfield Civil Parish Records & Applications for Relief 1821 – 1850.

Jno Wadsworth*, Sarah Wagstaff, Michl Wainwright, Ann Walker, Geo Walker, Lydia Walker, Jas Walker, James Walker, Mary Walker*, Hannah Walker*, Ann Walton, Geo Walton, Wm Warburton, Joseph Ward, Amelia Ward, William Ward*, Geo Warrington, Wm Wastenadge, Elizth Watkin, William Watson, Hannah Watson*, John Watson*, Sarah Waugh, Hannah Webster, Beaton Webster, Thomas Webster, Ann West, William West, John West, Theophilus West*, Geo Whitaker, Mary White, George White, Sarah White, William White*, Betty Whitehead, Joseph Whitehead*, John Whiteley, Ww Whitham, Martha Whitham, Geo Wigfield, Mary Wigglesworth, Ruth Wilcock, Martha Wilde, Thomas Wildgoose, Joseph Wildgoose*, Daniel Wilkin, Thomas Wilks, Fanny Wilson, Elizth Wilson, Betty Wilson, Abm Ashton Wilson, Sarah Wilson, Geo Wolstenholme, Mary Womack, William Womack, Wm Womack*, John Womack*, Sarah Wood, George Wood, Jane Wood, Abm Wood, Hannah Wood*, George Woodcock, Geo Woodcock(wife), Elizth Woodhead, Jonn Woodhead, Peter Woodward, Wm Woodward, Cindona Woodward*, Elizth Woolhouse, Joseph Wortley, Stephen Wragg, Wm Wragg, Hannah Wragg, Mary Wragg, Samuel Wragg, Isaac Wragg, Joseph Wragg, Sarah Wragg, Geo Wragg, Thomas Wragg, Enoch Wragg*, Richard Wright, James Wright, Richd Wright*, Andrew Wright*

Elke nuwe aankomeling by die workhouse moes deur ‘n redelike komplekse toelatingsproses gaan.  Nadat al die nodige papierwerk afgehandel was, is armlastiges gestroop, gebad en 'n workhouse uniform aan hulle uitgereik.  Daar kon van kinders verwag gewees het, om hul hare te laat sny.   Die Inwoner se eie klere sou gewas, ontsmet  en dan gestoor word, saam met enige ander besittings wat hulle gehad het en dit is slegs aan hulle terugbesorg wanneer hulle die workhouse verlaat het.   (http://www.workhouses.org.uk/life/entry.shtml)   Daar was van Unions verwag om ten minste drie ure skoolopleiding per dag vir workhouse kinders te verskaf, en om 'n skoolmeester en/of skooljuffrou aan te stel.  Die kinders is die beginsels van die Christelike Geloof geleer, geleer lees, skryf, rekenkunde doen, sowel as ander opleiding om hulle voor te berei vir werk.  (http://www.workhouses.org.uk/education/workhouse.shtml)

Terwyl hulle daar gewoon het, was armlastiges nie toegelaat om sonder toestemming die workhouse  te verlaat nie. Korttermyn afwesigheid was verleen vir verskeie redes, soos 'n ouer wat die doop van hul kind wil bywoon, of om 'n siek of sterwend familielid te besoek.  Diegene wat kon werk is ook toegelaat om uit te gaan om werk te soek.  Indien 'n armlastige sonder toestemming uit die workhouse sou loop, sou dit lei tot 'n aanklag van diefstal van union-eiendom, t.w. sy workhouse uniform.  Enige armlastige kon egter, met die gee van "redelike kennisgewing" - meestal drie ure - homself uit die workhouse ontslaan.  Sy klere is dan uit die stoorplek gaan haal en meer administratiewe papierwerk moes voltooi word.  In die geval van 'n man met 'n familie, moes die hele gesin die workhouse verlaat, indien hy dit sou doen.  (http://www.workhouses.org.uk/life/entry.shtml)

Volgens die Bradfield workhouse records van 6 November 1831 kom dit voor asof die familie van Rowley Regis af weg is.  Haar man was werkloos.  Op die 7de neem hy vir Mary, Rebecca en William daar uit. Mary kom op 5 Desember terug om die ander twee meisies Ann en Caroline te kom haal.

Bradfield Parish Council:  Workhouse admission and discharge book 1821-1847  (Locations:  Ardsley, Worrall, Tithrington, Holdworth, Rowley Regis, Stafford)
vind ons die volgende inskrywing in 1831:

  
1831.  Nov 6.  Mary Wortley removed from Rowley Regis Stafford (age 45) her husband out of employ;  Ann their daughter (age14);  Caroline daughter (age 11);  Rebecca daughter (age 8);  William their son (age 7).  7 Nov.  Husband takes wife and Rebecca and William to fetch the other two in a fortnight.  5th Dec. Mary Wortley taken the other two children.

Uit die Workhouse admission and discharge book 1818 – 1849.  (Locations:  Bradfield, Hurlstone, Stannington, Dungworth, Hollingworth, Sheffield, Worrall, Ardsley, Holdworth, Titherington, Rowley, Tompson House, Dukinfield.)

1831.  Mary, Ann, Caroline, Rebecca and William Wortley moved from Rowley Regis, Staffordshire.  Joseph Wortley, the husband, having left them.  Nov. 7.  Husband’s taken home.  Dec 5.  Mother fetches them out once ? for their maintenance.

Uit die Bradfield Civil Parish Records  & Applications for Relief 1821 – 1850.  (Locations:Attercliffe, Tinsley, Bradfield, Beals Square, Sheffield, Brick Yard, Froggatt, Baslow, Stann, Owlerton, Tagstones, Edge Field, Hill Foot, Rowley, Staffordshire, Philadelphia, Eyre Street, Dam Flask, Bilton, Harrogate, Chapeltown.)

30 November 1832.  Mary word vergesel deur haar weduweedogter, Sarah Rohnen,  Ann,  Rebecca en William.  (Geen melding word hier of hierna van Caroline gemaak nie.)  The Overseers of the Poor had a responsibility for ensuring orphans and other children living in Workhouses learnt a trade, so details of apprenticeships arranged by them.  (http://history.foote-family.com/butchers/sources.php)  Terwyl die familie in die workhouse was, was daar rekords van die dogters, wat aan skoene gewerk het.  Dit is moontlik dat Caroline 'n werk by 'n skoenmaker gekry het.  Dit was nie ongewoon 'n 12 jarige om uitgestuur te word om te gaan werk nie.  


1832.  30 Nov.   Mary, wife of Joseph Wortley, Hill Foot, with daughter Sarah Bohnen a widow – husband runaway – moved from Rowley, Staffordshire a year ago here.  3 children at home.  Ann 16, Rebecca 8, William 7.  Husband worked for  Henry Ward,  Philadelphia.

Hill Foot, a hamlet in the township of Nether Hallam."  Hallam (Nether), a township and a sub-district in Sheffield parish and Ecclesall-Bierlow district, W. R. Yorkshire. The township lies averagely 1¼ mile W of Sheffield, but includes suburbs of that town, and also the villages or hamlets of Newfield-Green, Upperthorpe, Steelbank, Springvale-Lydgate, Tapton, Endcliffe, Crookes, Walkley, Hill-Bridge, Malin-Bridge, Hill-Foot, Philadelphia, and Heeley, and parts of Owlerton, Crooks, and Crooks-Moor.  (1870-72, John Marius Wilson's Imperial Gazetteer of England and Wales)    Historic photographs and maps show how this area was once dominated by rows of Victorian terrace housing.  Hillfoot had a much more urban feel than today, even with the large wooded bank to the west.  (Penistone Road Gateway Action Plan.  Sheffield City Council.  May 2010)


http://etheses.whiterose.ac.uk/3426/1/251201.pdf

Op 29 Januarie 1833 gaan haal Joseph vir Mary en William.  Ann en Rebecca bly daar tot 1 Maart  1833.

Uit:  Bradfield Civil Parish Records & Workhouse Admission & Discharges 1818 – 1849.  (Locations:  Bradfield, Wadsley, Howden, Holdworth, Hunshelf, Mortomley, Ecclesall, Hill Foot, Upper Hallam, Ughill.)

     No   Name         Age When admitted Remarks When discharged For what cause
1833.  Remarks When discharged :  Joseph Wortleys wife and children, he having left them 7 weeks since.  For what cause:  Gone to husband 29 Jan 1833.  Gone to parents at Hill Foot 1 Mar 1833.

In 1839 het die jongste dogter, Rebecca ‘n buite-egtelike kind gehad.  Die kind se naam was Joseph Wortley. 
Rawmarsh baptisms:  23/06/1839  Joseph  WORTLEY  Rebecca  Kilnhurst  Son  A Spinster.

Na die eerste sensus in Engeland en Wallis in 1801 opgeneem is, is dit elke tien jaar daarna gedoen, maar dit was nie tot 1841 dat die name van al die bewoners van die huishoudings  aangeteken is nie.  The 1841 census and subsequent censuses were administered in census districts which were based to a large degree on the registration districts used in the civil registration of births, deaths and marriages.  Elke sensus distrik was onderverdeel in enumeration districts. Elke enumeration district  het ongeveer 200 huishoudings bevat, of 'n gebied waarin 'n sensusopnemer elke huishouding binne 'n dag kon besoek. Afgesien van 1841, was die sensus op 'n Sondag in Maart of April gehou. Dit was op ‘n Sondagaand, wanneer die meeste mense by die huis sou wees, en voor die landbouseisoen in Maart en April wanneer baie mense weg sou wees om te oes,  soos in die 1841-sensus ontdek is.  Die datum van die sensus was: Sondag 6 Junie 1841; Sondag 30 Maart 1851; Sondag 7 April 1861; Sondag 2 April 1871; Sondag 3 April 1881; Sondag 5 April 1891; Sondag 31 Maart 1901; Sondag 2 April 1911. Spesiale vorms is verskaf vir tehuise, hospitale, skole en soortgelyke instellings met meer as 100 inwoners.  (The Census 1841-1911 – how they were carried out and where to find them)

Met die Sondag, 6 Junie 1841 Sensus kom Joseph en sy gesin se besonderhede in die Kimberworth, Rotherham area voor.  Kimberworth, a village, a township, a chapelry, and a sub-district in Rotherham district, W. R. Yorkshire.  The sub-district contains Kimberworth and Greasbrough townships and Rawmarsh parish. (1870-72, John Marius Wilson's Imperial Gazetteer of England and Wales)  Rawmarch, a parish-town, in the upper-division of Strafforth and Tickhill; 2 miles N. of Rotherham, 8 from Sheffield, 10 from Barnsley, 46 from York.  Kilnhurst, in the townships of Swinton and Rawmarsh, and parish of Rawmarsh, upper-division of Strafforth and Tickhill.  (Genuki)

 (http://www.kilnhurstheritage.co.uk/kilnhurst-2/kilnhurst/)

Joseph en sy familie se name voor in die inskrywing vir Kilnhurst forge:  Joseph (55) Forgeman;  Mary (55) wife;  William (15) Rowler of iron;  Rebecca (15);  en Joseph 2, kleinseun.   (Piece.  HO 107/1328/3)  Die kinders wat gewys word, is die enigstes wat wat nog by die huis gewoon het in 1841.  Die jongste is 'n kleinkind.


Registration district:  Rotherham;  Sub-district:  Kimberworth;  Parish:  Rawmarsh;  County: Yorkshire.

Kilnhurst was amptelik 'n hamlet, omdat dit het geen kerk gehad het nie.  In 1838 word Kilnhurst beskryf as deels in Rawmarsh en deels in die chapelry van Swinton. Vir Christelike aanbidding moes mense na Rawmarsh of Swinton reis.  In daardie tyd  het Kilnhurst twee groot potteries, 'n uitgebreide ystergieterye (ironworks), 'n staalwerke (steel works)  en 'n koringmeul gehad.  Kilnhurst Forge and steel works  was op 'n groot terrein op die westelike oewer van die kanaal geleë.  (Kilnhurst history – Swinton heritage site)  Die eerste skagte van die steenkoolmyn (Kilnhurst) is in die 1850's gesink, en die Barnsley Seam is in 1858 bereik.   (Rotherham.  The Unofficial Website)

Kilnhurst.  Victoria Street  (Kilnhurst photo gallery – Swinton heritage)

Teen 1851 het meer as die helfte van die Britse bevolking in dorpe gewoon.  Aan die begin het dit baie probleme veroorsaak, maar in die laat 19de eeu het gewone mense meer gerieflik geleef.  Met die 30 Maart 1851 sensus word die gesin se adres as High Thorne, Swinton, aangegee.  In die huishouding is Joseph (67) Forgeman, Mary (66) wife, en Joseph (10) grandson and Iron Forgeman’s Assistant.  Forge’man = A skilled smith, who has a hammerer to assist him .  (The free dictionary by Farlex)


(Piece HO107/2345;  Folio 197 Page 20;  Household Schedule 74;  GSU 87603)

Kinders 9 tot 13 mog nie meer as 12 ure per dag of 48 ure per week werk nie.  En verder mog geen kind onder 18 snags (8:30 pm. – 5:30 am) werk nie.  Kinders tussen die ouderdom van 9 – 13 moes 2 ure onderrig (education) per dag kry.  (Life in 19th Century Britain – Local Histories)

Opgeleide (skilled) werkers het gewoonlik in “through houses”, m.a.w. huise wat nie aan die agterkand aan ander huise verbind is nie, gewoon.  Gewoonlik was daar twee kamers op die grondvlak en twee kamers op die boonste vlak.  Die onderste voorkamer was die beste kamer in die huis.  Die familie het hulle beste meubels en ornamente in hierdie kamer gehou.  Hulle het die meeste van hulle tyd in die agterste grondvlakkamer, wat ook die kombuis en leefarea was, spandeer.  Met verloop van die 19de eeu was meer werkersklasmense in staat om hierdie tipe leefstyl te handhaaf.

Op 14/09/1857 is daar ‘n begrafnisinskrywing op Swinton vir Mary Wortley (73).  (Swinton: The Burial Registers for Swinton, 1850-1859)  In 1862 Kilnhurst was described as a hamlet containing 858 inhabitants.  (http://www.rotherhamweb.co.uk/district/kilnhurst.htm)

Met die 1861 census is Joseph 'n besoeker aan die huis van William Wortley te 7 Norroy St, Sheffield, Brightside Bierlow. 

Kinders:

1.  Sarah, geb. 1806, West Bromwich/Great Bridge, ged. 07/05/1815, Oldbury,  Parish of Halesowen, Salop, England x BOHNEN, xx 09/06/1836, Wath-Upon-Dearne met Thomas STENTON.

2.  Elizabeth, geb. c. 1811, ged. 07/05/1815, Oldbury,  Parish of Halesowen, Salop, Engeland, oorl. 07/03/1859 (48) Grahamstown, Cape x James EVERLEY.
 
3.  John,  ged. 07/05/1815, Oldbury, Parish of Halesowen, Salop, Engeland x? Mary NN. 

4.  Martha,  geb. 1815,  ged. 07/05/1815, Oldbury,  Parish of Halesowen, Salop, Engeland,  begr. 31/01/1830, Church of England, Rowley Regis Parish, Staffordshire,, Engeland. (15 jaar oud toe sy dood is.)

5.  Mary, geb. 1816.  begr. 19/11/1816,  Parish Of Rowley Regis, Stafford Co., Engeland.  Dood, kort na geboorte.  Place of residence=Brades.

6.  Ann, ged. 11/01/1818, Oldbury, Worcester.

7.  Caroline, ged. 24/12/1820, Oldbury, Worcester.

8.  Rebecca, ged. 16/02/1823, Oldbury, Worcester.

9.  William, geb. 1824, ged. 23/01/1825, Oldbury, Worcester, oorl. Dec 1910 (86) Rotherham, trou met Ann BESTged. 12/08/1832, Mexborough.