Jacobus Hendrik was die seun van Izak Petrus Johannes van der Westhuizen en Engelina Susara Wessels.
Jakobus Hendrik was nooit getroud nie. Hy het op die spoorweë gewerk. Hy in Windhoek aangerand en het aan sy beserings beswyk.
eGGSA library Gravestones in South Africa Northern
Cape : Noordkaap Northern Cape, GORDONIA district, Rural (farm cemeteries)
Northern Cape, GORDONIA district, Neilersdrif, cemetery_1 WESTHUIZEN Jacobus
Hendrik, van der 1916-1953