b.4. Karel
Frederik, geb. 09/06/1847, ged. 04/07/1847, Uitenhage, oorl. 19/07/1932 x 06/03/1871,
Uitenhage met Maria Margaretha Petronella DEYZEL, geb. c 1850, Uitenhage, oorl.
c. 1919.
Kinders van Karel Frederik Laufs en Maria Margaretha Petonella Deyzel:
c.1.
Daniel Mattheus, geb. 15/11/1872, oorl. 05/06/1928, begr.
Keetmanshoop S.W.A, x met Gertruida Catherina JOOSTE, geb. 11/02/1883, oorl.
17/10/1952.
c.2. Margrieta Petronella, geb. 18/06/1874
Toe sy
broers en susters vanaf Aberdeen noordwaarts getrek het, het hy in die Uitenhage gemeente gebly.