f.1. Jacobus Hendrik VON WIELLIGH, geb. 07/07/1847

f.1.  James Henry (Jacobus Hendrik), geb. 07/07/1847, Zoutrivier, oorl. 27/07/1932, begr. Saalskop, Groblershoop, Gordonia, trou met Catharina Johanna REYNOLD.

James Henry was die seun van Hendrik Johannes von Wielligh en Sara Henri√ętta Smith.  (hierdie skakeling is gemaak na aanleiding van sy plek van geboorte en ook die ooreenstemming van name van die kinders en kleinkinders.  Bevestiging vir hierdie skakeling moet nog verkry word)

FAMILYSEARCH
Kaapstad, Wynberg en Rondebosch, St. Paul.


FAMILYSEARCH
Jacobus Hendrik, geb. 07/07/1847, Zoutrivier, oorl. 27/07/1932, 85 jr 20 dae, Saalkop, Kenhardt dist.  (E.C. von Wielligh adult relative present at death.)

EGGSA
Northern Cape, Gordonia district, Groblershoop, Saalskop, main cemetery.
1847-1932