h.1 Arend Simeon VON WIELLIGH,, geb. 24/06/1895

h.1  Arend Simeon, geb. 24/06/1895, oorl. 11/07/1895, Piketberg.

Arend Simeon was die seun van Arend Simeon von Wielligh by sy eerste vrou Christina Hendrina Helena Pretorius.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1937 nie:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Arend Simeon sterf as 18 dae oue baba aan inflamasie van die longe.


NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA