h.2. Judi-Marie VON WIELLIGH, geb. 07/09/1939

h.2.  Judi-Marie, geb. 07/09/1939 x c. 1960 met Pieter Hendrik GROENEWALD.

Judi-Marie was die dogter van Johannes Lodewicus von Wielligh en Claudina Susanna Aletta Brink.


Ek onthou Judymarie het by ons op die plaas kom woon, sy was altyd die veearts se helper met operasies – alles omdat my pa so graag ‘n dogter wou hé.  Dit was voor sy haar ma in 1961 verloor het.  Ons was saam op skool en later Tukkies toe. Waar sy Lammie se pa, Ou “Tawe Tiennie" ontmoet het.  Al die jare het sy nooit van haar pa of ma gepraat nie. Ek was mos ook sonder ma, gevolglik het ek nie gevra nie. So nou en dan gesels ek met Lammie Groenewald, haar dogter, wat twee pragtige kleinkinders het, en mens kan die familietrek duidelik sien.  (http://www.lavonn.net/id60.html)

(http://www.lavonn.net/id60.html)

Kinders:


1.  Lammie GROENEWALD

(http://www.lavonn.net/id60.html)