g.6. Maria Elizabeth Gertruida VON WIELLIGH, geb. 07/06/1899

g.6.  Maria Elizabeth Gertruida, geb. 07/06/1899, oorl. 29/07/1988 x met Daan BLIGNAULT.

Maria Elizabeth Gertruida was die dogter van Arend von Wielligh en Catharina Jacoba Loubser.


Arend, met sy vrou en sewe kinders. Een kind is jonk dood. Coenraad, is in die middel agter. Michiel, regs, se nageslag woon in Engeland. Dit is Charles (Charlie) links agter.  Foto: Eric von Wielligh

Kinders:
           
h.1.  Beryl BLIGNAULT.