g.1. Charles VON WIELLIGH, geb. 13/10/1887, ged. 20/11/1887

g.1.  Charles, geb. 13/10/1887, Paardenberg, ged. 20/11/1887, Swartland, oorl. 22/08/1983 x NN.

Charles was die seun van Arend von Wielligh en Catharina Jacoba Loubser.

FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1877-1891.
DG:  Charles von Wielligh;  Martha Helmina Anetta Schreuder;  Charles jacobus von Wielligh;  Cornelia Frederika Jacoba Mostert.

FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1885-1889.

Arend, met sy vrou en sewe kinders. Een kind is jonk dood. Coenraad, is in die middel agter. Michiel, regs, se nageslag woon in Engeland. Dit is Charles (Charlie) links agter.  Foto: Eric von Wielligh

Charlie het van die Paarl af na Ermelo verhuis en daar 'n suksesvolle besigheid bedryf.

WIELLIGH Charles, von 1887-1983
EGGSA
Mpumalanga Ermelo

WIELLIGH Miemie H.W., nee Marais 1894-1974
EGGSA
Mpumalanga Ermelo