f.4. Arend VON WIELLIGH, geb. 06/08/1853, ged. 28/08/1853

f.4.  Arend, geb. 06/08/1853, Malmesbury, ged. 28/08/1853, Swartland, oorl. 26/06/1937, begr. Paarl, woon Paardenberg x 05/04/1886, Swartland met Catherina Jacoba LOUBSER, geb. 06/10/1863, oorl. 01/02/1940, begr. Paarl.

Arend was die seun van Charles von Wielligh en Maria Elizabeth Gertruida Hamman.


FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1850-1861 (moes wees baptisms).
DG:  Johanna Margaretha van Blerk; Arend von Wielligh;  Johanna Elizabeth Dippenaar.

FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 (moes wees baptisms)

Uit hulle ma se sterfkennis van 1862:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1899:
FAMILYSEARCH

Arend, met sy vrou en sewe kinders. Een kind is jonk dood. Coenraad, is in die middel agter. Michiel, regs, se nageslag woon in Engeland. Dit is Charles (Charlie) links agter.  Foto: Eric von Wielligh

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, PAARL, Urban area Western Cape, PAARL, Parys main cemetery W - Surnames :: Vanne - W Wi - Surnames starting with the letters Wi WIELLIGH Arend, von 1853-1937 & Catherina Jacoba 1863-1940