Johanna Margaretha was die dogter van Simon Petrus Johannes von Wielligh en Hilletje Geertruida Mostert.
FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 (moes wees baptisms).
DG: Barend Jacobus Dippenaar; Johanna Elizabeth Mostert; Alida Maria von Wielligh)
Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH
Op 7 Maart 1866 is sy 'n doopgetuie met Albertus Willem Mostert se doop.
FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1861-1875 (moes wees baptisms)
In 1870 is sy een van die doopgetuies met die doop van Beatrix Christina Maria Kotze.
FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1861-1875 (moes wees baptisms)
Image 120
Op 3 Januarie 1875 is sy doopgetuie by Margaretha Johanna van der Merwe se doop.
FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1863-1875 (moes wees baptisms)
In 1877 is hulle doopgetuies by Anna Catharina Elizabeth Ras se kind Johannes Lochner.
FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1861-1875 (moes wees baptisms)
Image 230
FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1877-1891
07/11/1877
Kinders:
g.1. Hugo Johannes TRUTER, geb. 20/09/1877, ged. 07/11/1877, oorl. 1920 x met Hilletje Aletta Johanna Burger geb. c. 1880.
FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1861-1875 (moes wees baptisms).
Image 230.
DG: Simon Petrus Johannes von Wielligh; Hilletje Geertruida Mostert.
FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1877-1891.
g.2. Hilletjie Gertruida TRUTER, geb. 15/08/1879, Swartland, ged. 21/09/1879, Swartland.
FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1856-1885 (moes wees baptisms).
DG: Willem Sterrenberg Truter; Hilletje Geertruida Mostert.
FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1877-1891.