e.2. Arend VON WIELLIGH, geb. 04/12/1810, ged. 09/04/1812

e.2.  Arend, geb. 04/12/1810, ged. 09/04/1812, Malmesbury, oorl. 21/02/1892, Pietersklip, Piketberg x 02/10/1831, Piketberg, met Johanna Elizabeth DIPPENAAR, geb. 16/11/1811, ged. 08/11/1812, Stellenbosch, oorl. 15/08/1882, Pietersklip, d.v. Andries Petrus Dippenaar en Gerbrecht Christina Vorster.

Arend was die seun van Arend von Wielligh en Johanna Margaretha van Blerk.


Arend
Baptised: 1812, den 9: April 1812
Born: den 4: Decemb: 1810
Father: Arend VAN WIELIGH
Mother: Johanna Margareta VAN BLERK
Witnesses: Johanna van Zittert wed: Arend van Wieligh, Charels van Wieligh, Petronella van Zittert huisv: van C: van Wieligh
Additional notes: In onecht geb: den 4: Decemb: 1810

Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), Baptism register, 1810-1821, page 47. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/4. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 668

Uit hulle pa se sterfkennis van 1843:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

FAMILYSEARCH
Swartland marriages: 1748 – 1839.  1831

FAMILYSEARCH
Swartland marriages: 1829 – 1842.

Arend en Johanna Elizabeth Dippenaar woon op Pietersklip.  Pietersklip is tussen Piketberg en Citrusdal geleë.


In 1843 tree Arend en Johanna Elizabeth as doopgetuies vir Arend Jakobus Dippenaar op.  Hy was die seun van Johannes Marthinus Dippenaar en Johanna Sophia Magdalena Ekkert.


FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 (moes wees baptisms)

Op 7 Oktober 1849 is die egpaar doopgetuies by Michaelis Christoffel Dippenaar se doop.


FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 (moes wees baptisms)

In 1851 is hulle weer doopgetuies, met die doop van Johanna Elizabeth Dippenaar, die dogter van Barend Jacobus Dippenaar en Johanna Elizabeth Mostert.


FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 (moes wees baptisms)

FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1850-1861 (moes wees baptisms)

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Op 21 Februarie 1892 sterf Arend op Pietersklip op die ouderdom van 81 jaar en 2 maande.  Hy was 'n boer en toe reeds 'n wewenaar.


MOOC 6/9/302 467.  Arend.  Ouers.  Arend & Margaretha van Blerk.  Boer.  Trou.  Johanna Elizabeth Dippenaar.  Oorl. 81 jr. 2 mde. 21/02/1892, Pietersklip.  Kinders.  Arend Simeon, Margaretha Johanna, Johanna Sophia, Hester Adriana.


NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA