Sy was die dogter van Jacobus von Wielligh en Johanna Victor.
FAMILYSEARCH
DG: kind se ouers
Op 8 September 1771 word daar ‘n buite-egtelike dogter vir Johanna Elizabeth gebore, waarvan die vader Hendrik WILLEMSE is.
Kinders:
d.1. Johanna Elizabeth WILLEMSE, ged. 08/09/1771, Kaap.
FAMILYSEARCH
DG: Hendrik Ras, Johanna de Hoog, Jan Wilhelm Lutz en Elizabeth Maria Ras