i.2. Salomon Johannes Cornelis, geb. 15/07/1887
Salomon Johannes Cornelis was die seun van Paul Johannes Nel en Anna Johanna Elizabeth Vermaak.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1938 nie.