h.8. Ernst Hendrik NEL, geb. 13/07/1870

h.8.  Ernst Hendrik, geb. 13/07/1870

Ernst Hendrik was die seun van Paul Johannes Nel en Rachel Catharina Wilhelmina Duvenhage.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1892 nie.