g.8. Frans Jacob Christoffel NEL, geb.09/07/1890

g.8. Frans Jacob Christoffel, geb.09/07/1890

Frans Jacob Christoffel was die seun van Johannes Theodorus Nel en Aletta Elizabeth Goosen.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1905 nie.

Sy naam kom nie voor in  hulle ma se sterfkennis van 1939 nie.