g.7. Willem
Johannes Stephanus, geb.14/07/1887
Willem Johannes Stephanus was die seun van Johannes Theodorus Nel en Aletta Elizabeth Goosen.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1905 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1939 nie.