h.7. Jane
Elizabeth, geb. 27/09/1895, ged. 01/12/1895, Laingsburg.
Jane Elizabeth was die dogter van Jacobus Johannes Nel en Anna Elizabeth Barnes.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1913 nie:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1936 nie:
FAMILYSEARCH