g.2. Alewyn Jacobus, geb. 30/10/1850, ged. 26/12/1850, Prince Albert.
Alewyn Jacobus was die seun van Jacobus Johannes Nel en Anna Magdalena Meyburg.
Name Alewyn Jacobus Nel
Birth Date 30 Oct 1850
Father's Name Jacobus Johannes Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Anna Magdalena Meyburg
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 26 Dec 1850
Event Place Prince Albert, Prince Albert, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6VGY-7G6G?lang=en
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1890 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1895 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle broer Pieter Jacobus se sterfkennis van 1922 nie.