g.12. Frans Johannes NEL, geb. 05/04/1890, ged. 06/07/1890

g.12.  Frans Johannes, geb. 05/04/1890, ged. 06/07/1890, Maclean.

Frans Johannes was die seun van Jacobus Paulus Johannes Nel en Helena Claudina Greyling.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1920 nie: 
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie: 
FAMILYSEARCH