f.8. Hester Petronella Aletta NEL, geb. 15/05/1850, ged. 18/08/1850

f.8.  Hester Petronella Aletta, geb. 15/05/1850, ged. 18/08/1850.

Hester Petronella Aletta was die dogter van Daniël Marthinus Nel en Maria Nel.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1865 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/6/63/Nel-1605-1.jpg)