h.8. Baba seun NEL, geb. 18/10/1902

h.8.  Baba seun, geb. 18/10/1902, oorl. 20/10/1902.

Hy was die seun van Nicolaas Marthinus Nel en Elena Elizabeth Roesch.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1928 nie.