h.7. Nicolaas Marthinus NEL, geb. 08/01/1900

h.7.  Nicolaas Marthinus, geb. 08/01/1900, oorl. 21/11/1901.

Nicolaas Marthinus was die seun van Nicolaas Marthinus Nel en Elena Elizabeth Roesch.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1928 nie.