g.4. Louis Johannes NEL, geb. 29/09/1842, ged. 23/11/1842

g.4.  Louis Johannes, geb. 29/09/1842, ged. 23/11/1842. 

Louis Johannes was die seun van Louis Johannes Nel en Johanna Maria Louisa Lotter.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1900 nie:FAMILYSEARCH