g.5. Phillipina Jacoba, geb.06/09/1868 x 02/04/1894, Alice, Victoria Oos met Willem Jacobus BOTHA, geb. 19/06/1864, oorl. 16/01/1934.
Phillipina Jacoba was die dogter van Hendrik Josephus Nel en Jacoba Johanna Maria Isabella Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1905:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1907:
Kinders:
h.1. Jacoba Johanna BOTHA, geb. 1898, oorl. 1985
h.2. Johanna Wilhelmina BOTHA, geb. 1903, oorl. 1987