f.2. Gert Jeremias Daniel, geb. 20/11/1830.
Gert Jeremias Daniel was die seun van Izak Francois Nel en Amerentia Frederika Strydom.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1869 nie:FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1879 nie:
FAMILYSEARCH