g.5. Barend Frederik NEL, geb. 29/10/1854, ged. 10/12/1854

g.5.  Barend Frederik, geb. 29/10/1854, ged. 10/12/1854, Burgersdorp.

Barend Frederik was die seun van Daniël Christoffel Jacobus Nel en Elsie Aletta Sophia Lubbe.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1902 nie:

FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1917 nie:

FAMILYSEARCH