g.4. Maria Magdalena, geb. 19/06/1852, ged. 15/08/1852, Burgersdorp.
Maria Magdalena was die dogter van Daniël Christoffel Jacobus Nel en Elsie Aletta Sophia Lubbe.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1902 nie:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1917 nie:
FAMILYSEARCH