g.6. Jan Johannes Matthys, geb. 28/11/1848, geb. Bloemhof, ged. 01/12/1850, Potchefstroom, Tvl., oorl. 15/08/1937 x 28/03/1870, Potchefstroom, Tvl. met Aletta Susanna VAN ROOYEN, geb. 14/12/1852 , oorl.11/09/1901, in Anglo Boere oorlog, d.v. Andries Johannes van Rooyen en Adriana Maria Catharina Aegidius xx 24/02/1902, Schweizer Reneke met Martha Louisa VAN HEERDEN, geb. 1877, Transvaal, oorl. 25/02/1946, Schweizer Reneke, d.v. Willem Frederik van der Westhuizen en Barbara Margaretha NN
Jan Johannes Matthys was die seun van Nicolaas George van der Westhuizen en Elizabeth Magdalena Barnard.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1902.
FAMILYSEARCH
In sy sterfkennis word sy ouers aangegee as Nicolaas en Elizabeth. Die name van die kinders dui aan dat hierdie skakeling moontlik korrek kan wees. Moet bevestig word.