i.2. Johannes Hendricus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/07/1890, ged. 07/09/1890

i.2.  Johannes Hendricus, geb. 25/07/1890, ged. 07/09/1890, Bultfontein, OVS.

Johannes Hendricus was die dogter van Jeremias Johannes van der Westhuizen en Martha Johanna Blom.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1902 nie:

FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1919 nie:

FAMILYSEARCH